LitNet Akademies-gespreksruimte | Seminar Room

 
Vereniging van Regslui vir Afrikaans neem kennis van LitNet Akademies: (Regte)

Insake:  Litnet Akademies: (Regte)

Hartlike dank vir die kennisgewing oor LitNet Akademies se opwindende nuwe projek, LitNet Akademies: (Regte).

Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA) neem met genoegdoening daarvan kennis en wens u sukses daarmee toe. Ons versprei die kennisgewing eweneens verder.

Hartlike groete

Kobus Muller
Sekretaris



 

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment