Venynige skinderbekke!

  • 1

Ek het al vergeet hoe venynig die skinderbekke op SêNet kan wees. Konsentreer eerder op Kobus de Klerk en los die onskuldiges uit. Naaimasjien? Nee, sies man!
😉

Maya

  • 1

Kommentaar

  • Skies, maar ek kon regtig nie op Elna se naam kom nie maar ek het geweet dit is ’n naaimasjien of so iets.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top