SêNet-briewe | Letters

 
uZabalaza
“Duiw’lspiek”-siek, ’t glattie v’rdamp, oornag v’rdwyn,
meerd’rheid, G’wete-loos, Stryd onb’kint, struggle-lyn,
linie, afsnypunt, grens, baken, als artifisieel g’insem’neer,
via onkund’-ontkenningskund’, schynt er, niet wat’r schyn

wat Veritas b’tref, g’raff’neerd leu’naar verd’r g’affronteer,
síén, nie allemal so stikdigtoe, dom, Almagtig Vad’r, Heer,
’t Mens dannie oorg’noeg al in, v’n Self-destruksie-pyn,
moet Mens Self, Mens Self, so God-looslik submissiveer?

t’n opsigt’ van Info-T, Google-loer Mens, b’studeer, léés,
Lewe Twee Lewe, Paradys, ’t s’l waarskynl’k ann’rs wees,
God se Liefd’, asse Reg, op Suiwer Mensl’kheid t’ervaar,
inne Konteks, voor innie koor t’toyi-toyi, ’n Hemelskaar

afg’sien van Hiernamaals-dans, issa veel meer, wat t’doen is,
Homo Sapiens, Spiritueel oopkop, Teorie toe t’pas, Al U Kennis

Jacobus Faasen

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address