BESPREKINGS BY COMPUTICKET: Om die beste diens by Computicket te verseker, moet u asb. die titel van die produksie, korrek gespel, aan die Computicket-operateur verskaf. Vir flink diens in Afrikaans, skakel Oude Libertas se Computicket-kantoor by 021-809 7473 tussen 09:00 en 17:00 op weeksdae. Besprekings open op 17 Januarie 2012.
Profiele - Immergroen
Skrywersfees
NB-fees
Stories agter stories
Woord-ure
Aan tafel
Diskoers
Woordmusiek
Dramafees
Sanlam Musiekfees: Klassiek
Sanlam Musiekfees: Kontemporêr
Aan de Braak-fees
Kunsfees
Studente-fees
Koowee Kinderfees
Rekordverkope tydens die dertiende US Woordfees het ’n opwindende nuwe inisiatief tot gevolg – Die FEES VAN DIE UITVERKOOPTES wat van 14 tot 28 Mei 2012 in die Klein Libertas Teater op Stellenbosch en die Baxter Teaterkompleks in Kaapstad gehou word.