US Woordfees 2015: Foto's van Fanie Viljoen: Pleisters vir die Dooies

  • 0

“Hy skryf so lekker, want hy praat so lekker,” sal Nanette van Rooyen vir jou sê van Fanie Viljoen. Hulle het in die Boektent oor sy twee opspraakwekkende tiener-/jeugboeke, Pleisters vir die dooies en Uit gesprek gevoer. Daar was heelwat leerders wat hom goed gelooi het met vrae na die tyd. Gemeet aan dié uurtjie is die voortbestaan van goeie boeke veilig.

Fanie en Nanette in gesprek.

Fanie dink mooi voor hy antwoord.

Dorothea van Zyl, Martin Steyn en Nanette hou nabetragting.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top