Urban legends'/voorstedelike legendes en dinge op LitNet

  • 0

Ek stoei vanaand met android. Ek was gereeld gevloek hier, maar ek weet dat verskeie voorstedelike legendes as geloof of geskiedenis rondgeswaai word. Of dat Jesus so almagtig is, dat ANC met wetgewing hom in al sy almag moet beskerm? Die tydlose toets sal wees om in ’n sekulêre staat die vakansiedae af te skaf. Tyd om urban legends te ontbloot.

Hans Richardt

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top