Hygliteratuur | Erotic literature

 
Twee koppe is beter as een

Onverwags vervang die vibrator Justin se tong en die punt skuur hardhandig teen my oorverhitte klit. Ek ruk styf en my kake sluit onwillekeurig om Marco se piel. Hy skree en my voortand skil ’n repie vel van die breë rif van sy voëlkop af toe hy uitpluk. Ek hoor skaars hoe hy vloek, want Justin stamp die lang torpedo wat nou op volsterkte zoem so diep in my poesie in dat sy hand teen my bekkenbeen bots. Ek gil en klamp om die polsende staaf, my gekneuste klit onmiddellik vergete in ondraaglike lekkerte. Marco stoot sy mishandelde piel versigtig terug in my mond. Ek verbeel my ek proe bloed en om op te maak verdubbel ek my aanslag op sy voël. Hy is gou weer stokstyf. My kop dobber op en af soos ’n kurkprop in ’n stormsee en ek suig sy dik loot met die woema van ’n goeie stofsuier. Hy grom toe my mond weer tot teen die basis van sy skag oor hom afsak en skiet sonder waarskuwing ’n dik stroom kom diep agter in my keel in. Ek probeer sluk, maar hy is nog te groot in my mond. Spoeg en kom stroom teen my ken af. Intussen pomp Justin woes met die speelding. My poesie sluit dig om die geriffelde silikoon en my opgeswelde lippe rek lank uit elke keer as hy terugtrek. Dit voel asof my ingewande agterna gesuig word. ’n Nagemaakte piel gee egter nie nagemaakte orgasmes nie en terwyl ek nog besig is om die laaste semen uit te spoeg begin ek kom. Glibberige sap lek rondom die vibrator uit en elke stoot maak nat slurpgeluide. Witwarm plesier verdryf alle ander sensasie en ek doen my bes om die geskree ten minste effens te demp.

Dit duur omtrent twee minute voor ek genoeg beheer oor my stuiptrekkings kry om ’n skop na Justin te mik. Hy trek die druppende instrument uit my rou poesie en lyk selfvoldaan. Bliksem. Sy ereksie klop ongeduldig teen sy maag. Ek weet hy het nog net een keer gekom en hy raak gou dikbek as hy afgeskeep word. Ek kyk vir Marco. Hy weet dit is sy beurt, en hy beweeg nader om sy mond oor Justin se piel te laat sak. Marco sê mans is nie eintlik sy ding nie, maar hy het Justin al voorheen afgesuig en daar was nie klagtes van een van die twee nie. Justin aan die ander kant hou van pielsuig, en ek kan getuig dat hy alles weet van poesie eet. Anders, maar al twee ewe lekker, sê hy.

Om twee mans dop te hou maak my altyd jags, en ek raak versigtig aan my brandende klit. Justin vat lank om te kom en ’n meedoënlose hitte kom maak weer nes in my mik. Fok, ek hoop hulle maak nou klaar, want ek is opgenaai. Ek gaan nie nog ’n orgasme oorleef nie. Ek tel terug. Vier, nee wag, vyf, ek het vergeet van die een in die kar op pad hiernatoe.

Gemeet aan Justin se deinende borskas en sy maagspiere wat indrukwekkend rol onder sy vel is hy nie meer ver nie. Hy gryp twee vuiste vol laken, stoot sy heupe op en kreun. Marco se wange is hol soos hy suig. Vir ’n oomblik raak Justin stil en dan begin sy heupe spasties ruk. Marco ruk sy kop weg en semen spat oral oor die bed.

Dis tyd om huis toe te gaan. Justin maak gebruikte kondome in ’n plastieksak bymekaar. Marco is besig om die rou streep op sy penis van nader te bekyk. Ek soek na my pantie en onthou dan hy is nog in die kar.

“Wanneer is ons volgende afspraak?” Ek weet dit klink desperaat, maar ek kan dit nie help nie.

“Sê jy maar. Jy is die getroude een,” antwoord Marco.

“Is daar ’n tema?” Ek hou daarvan om voorbereid te wees.

“Wat van bietjie S en M? Ek kan weer vir Monique saambring?”

My maag knoop en ek raak van voor af nat. Drie in ’n bed is eerder een te min as een te veel. En Monique? Sy is ’n lang donkerkop met ’n geniepsige swepie en lang leerstewels. Net soos Justin diskrimineer sy ook nie tussen geslagsdele nie. Hoe gaan ek enigsins kan uithou tot volgende keer?


Comments 2 Reaksies | 2 Comments
Delete Comment
avatar
TellMe
02 February 2012 @09:16 AM

Baie baie nice....
Delete Comment
avatar
Bojc
11 April 2012 @04:59 AM
Kan nie wag vir die volgende een nie!
   om te reageer | to comment