Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. |
|
"Die stylfiguur van die trein loop al ’n lang spoor die hele wêreld deur. Solank daar treine loop (Udo Jurgens, Loose, H Toerien), sal die stylfiguur bly bestaan. Die verskillende aspekte van reis speel ’n belangrike rol in mense se lewens, en die skoonheid van ’n treinspoor en ’n lokomotief sal nog jare verseker dat treine in ons liedjies en musiekvideo’s bly voortbestaan. Oom Frans en tant Sannie Briel het vir ons ’n stewige platform gebou. En ons kan mos maar op ’n verlate perron ook dans?" Richard van der Westhuizen skryf oor treine en musiekvideo’s. |
|
"Nietemin slaag Viljoen daarin om die musiek van hierdie groep kunstenaars, wat ’n belangrike posisie in Suid-Afrikaanse musiek beklee, binne ’n akademiese konteks te plaas. Hopelik lê sy hier die grondslag vir soortgelyke akademiese betrokkenheid by Suid-Afrikaanse populêre musiek in die toekoms." Mareli Stolp vra of Jack Parow se video uniek of stereotiep is. |
|
Wil jy ’n bydrae lewer tot hierdie gesprek? Stuur jou voorstel aan naomimeyer@litnet.co.za. |
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.