Loammi Wolf: "The Spear en die gevare van postmoderne ivoortorings"
"Dit is dus ’n taamlike tameletjie om hierdie donker kant van die 'antikoloniale' en 'anti-imperialistiese' stryd te vereenselwig met die moreel verhewe posisie wat bevrydingsbewegings – die ANC en SAKP ingeslote – vir hulself opeis."
Yvonne Jooste: "Die politiek van die estetiese in ’n postkoloniale konteks: menswaardigheid en vryheid van uitdrukking in die debat rondom Brett Murray se skildery The Spear" en etiese feministiese kritiek
"The Spear (met etiese feminisme as benadering) stel nie ’n verantwoordelike uitbeelding daar nie..."
Artikels wat in LitNet Akademies verskyn het, laat die vraag ontstaan of ekokritiek in Suid-Afrika aan die groei is. Kenners geen hul mening.