X
nuus24
|
Beeld
|
KykNET
|
Die Burger
|
Volksblad
|
Boeke24
|
Sarie
|
Sake24
|
Weg!
|
NewsNow
|
Kalahari.com
|
Landbou.com
|
Huisgenoot
|
LitNet-blogs
|
Soek | Search
LitNet
GEVORDERD
|
ADVANCED
ALS OP LITNET
|
ARCHIVE
MyLitNet
|
My profile
Teken in
|
Sign in
Volg ons op
Als oor LitNet
All about LitNet
Wie is ons
|
About us
Kern-medewerkers
|
Core editorial collective
Borge & vennote
|
Sponsors & Partners
Word 'n LitNetter
|
Join our community
LitNetters
|
The LitNet community
My profiel
|
My profile
Kontak ons
|
Contact us
Akademies
Academic
LitNet Akademies
|
LitNet Academic
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)
>
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe | Basiese wetenskappe)
>
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe | Toegepaste wetenskappe)
LitNet Akademies (Regte)
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
Skole
|
Schools
Notas, toetse en vraestelle
|
Notes, tests and papers
Skool-rubrieke
|
School Columns
>
meester
>
Prometheus ongebonde
Kuberklas Kreatief
|
Nuwe skryfwerk
NetWerk
|
JobAds
Menings
Opinions
SeminaarKamer
|
Seminar Room
Essays
Webseminare
|
Web seminars
LitNet Akademies
-gespreksruimte
Onderhoude
|
Interviews
SêNet-briewe
|
Letters
Van die redakteur
|
Editorial
Rubrieke
|
Columns
Jason Lloyd: Hotnotsgot
Michael le Cordeur: Die punt is
Gustaf Pienaar: Regsalmanak
Henry Cloete: Verworpe dopamien
Taal
|
Language
Taaldebat
|
Language Debate
Nederlands
|
Dutch
>
Rubriek: Refleksies
>
Rubriek: De Achterflap
Nog tale
|
More languages
ATKV-Portaal
In Memoriam
Lyste
|
Lists
NetKeuse
|
NetSelect
Boeke & skrywers
Books & Writers
Resensies
|
Reviews
Biebouw-resensies
LitNet Akademies-resensie-essays
Rubrieke
|
Columns
African Library
Skrywers
|
Writers
ATKV-Skrywersalbum
Onderhoude
|
Interviews
Boekgesprek
|
Book Chat
Big Book Chain Chat
Nuwe boeke
|
New books
LAPA Uitgewersportaal
|
LAPA Publishers Foyer
PEN Afrikaans
NB-Uitgewersportaal
|
NB Publishers Foyer
Boekenuus | Book News
Vermaak
Entertainment
Musiek
|
Music
KlankKas-resensies
|
Music Reviews
KlankKas-onderhoude
|
Music Interviews
KlankKas-rubrieke
|
Music Columns
>
Naklanke
>
Annie Klopper: Rockjagter
>
Theunis Engelbrecht: Sound Bites
KlankKas-foto's
|
Music Photos
Film
Film-rubrieke
|
Film Columns
>
André Crous: Nabyskoot
>
Suzette Kotzé-Myburgh: Fliekvlooi
>
Reney Warrington: Reeltime
Film-resensies
|
Film Reviews
Kuns
|
Art
Kuns-rubrieke
|
Art Columns
>
Sanlam Kunserfenis
Kuns-onderhoude
|
Art Interviews
Teater
|
Theatre
Teater-rubrieke
|
Theatre Columns
>
Albert Maritz: Baba met die badwater
Teater-resensies
|
Theatre Reviews
Teater-onderhoude
|
Theatre Interviews
Feeste
|
Festivals
US Woordfees
Clover Aardklop
|
Nasionale Kunstefees
ABSA KKNK
|
Visuele Kuns
TV
kykNET Portaal
|
kykNET Foyer
Kennisgewings | Notices
Leefstyl
Lifestyle
Reis
|
Travel
Kos & Wyn
|
Food & Wine
Rubrieke
|
Columns
>
Paul Murray: Murray's Food Trails
Artikels
|
Articles
Gay
Rubrieke
|
Columns
>
Christina Engela: Fundamentally Speaking
Nuwe skryfwerk
|
New writing
Artikels
|
Articles
Ondersteuningsgroepe
|
Support Groups
Bieg
|
Confess
Hygliteratuur
|
Erotic literature
Straight-hygliteratuur
|
Straight Erotic Literature
Gay-hygliteratuur
|
Gay Erotic Literature
Geestelik
|
Spiritual
Vintage@LitNet
Nuwe skryfwerk
New writing
Poësie
|
Poetry
Poësie-kompetisies
|
Poetry Competitions
Fiksie
|
Fiction
Fiksie-kompetisies
|
Fiction Competitions
Lirieke
|
Lyrics
Snars poëtika
Drama
Spens
Skryfsake
|
Writing matters
Slypskole
|
Workshops
NetRaad
Reispapier
Sing 'it
Sing 'it
Sing 'it 2011
Lyrics | Lirieke 2012
Lopende kommentaar
|
Running commentary
De Aar
|
Links
Adverteer
|
Advertise
Nuusbrief
|
Newsletter
Wen
|
Win
Projekte & webseminare
|
Projects & Web seminars
OuLitNet
|
Old LitNet
Blogs
|
Blogs
Donasies
|
Donations
Werfkaart
|
Sitemap
SêNet-briewe
|
Letters
Menings
|
Opinions >
SêNet-briewe
|
Letters >
Deel
|
Share
Stuur artikel
|
Mail article
Druk artikel
|
Print article
Sterrekunde en spirituele intelligensie
Thomas
2012-11-29
Die afgelope ruk het ons die geleentheid gehad om spirituele intelligensie prakties hier op die Sê gedemonstreer te sien. Dit het plaasgevind tydens die gesprek oor die sigbaarheid van Jupiter se mane en die selfverklaarde spiritueel intelligente KdK se onvermoë om deur sy spiritueel intelligente bril die mane raak te sien.
Die debat moes eintlik nooit plaasgevind het nie omdat enigiemand wat al ooit deur ’n teleskoop, of selfs ’n verkyker, na die hemelruim gekyk het, sal bevestig dat Jupiter se mane inderdaad sigbaar is. Spirituele intelligensie tas klaarblyklik mens se sintuie aan want dis slegs dié onder ons wat verklaar dat hulle oor spirituele intelligensie beskik, wat die mane nie kan raaksien nie. Die mane se bewegings om Jupiter is al deur die eeue deur verskeie mense waargeneem en die posisies van die mane is sorgvuldig aangeteken. Uit die data wat versamel is, is ’n teorie oor die beweging van die mane om Jupiter geformuleer en daar is dan ook met behulp van hierdie teorie voorspel hoe die mane in die toekoms gaan optree. Nog nooit was die teorie verkeerd nie en dié teorie is ’n sterrekundige feit net soos die rotasie van die aarde en ’n klompie ander planete om die son ’n feit is (’n feit wat natuurlik ook deur die spiritueel intelligente ene hier op die Sê bevraagteken is!). Dis maar hoe die wetenskap werk – dit verklaar en dit voorspel. As daar diskrepansie aangeteken word tussen die teorie en nuwe waarnemings word die waarnemings vir foute nagegaan en as daar geen foute is nie word die teorie verstel om al die vorige waarnemings en die nuwe waarnemings te verklaar. In die geval van die beweging van die mane om Jupiter bevestig die mane se beweging die gevestigde teorie en is almal behalwe die Sê se een spiritueel intelligente deelnemer tevrede.
Die spiritueel intelligente ene kan kwansuis glad nie die mane sien nie – wat staan nog hulle beweging aanteken! Omdat hy niks kan sien nie kan hy dus geen data versamel nie en kan hy dus nie met ’n alternatiewe teorie vorendag kom wat verklaar en voorspel nie. Die arme Pluto, wat nie meer aan die nuwe definisie van ’n planeet voldoen nie, word nou sommer ook bygesleep om gewig aan sy onvermoë om Jupiter se mane raak te sien, te verleen. Ek vermoed natuurlik baie sterk dat die spiritueel intelligente ene nog nooit deur ’n teleskoop gekyk het nie en homself nou in kookwater bevind met sy kleipratery.
My finale analise: dit wil voorkom of sterrekunde, en spirituele intelligensie wedersyds uitsluitende begrippe is.
Groetnis
Thomas
Terug
|
Back
Volgende
|
Next
3 Reaksies
|
3 Comments
Kobus de Klerk
2012-11-29 @22:01
Bewyse, kontroles? Waar is dit? Deur die eeue heen met waarskynlik swakker optika as die swakste wat vandag beskikbaar is en steeds kan hulle nie die verskil na soveel eeue agterkom, nie - omdat almal agter die eerste ou aan papegaai en nie in staat is om vir hulleself te dink, nie... en so word 'n raaiskoot deur papegaaie lewe ingeblaas vir 'n lang tyd en hulle onkunde en insigloosheid geperpetueer.
Wat 'n kenmerkende, patetiese, inhoudlose poging. Gou sit dit om in pogings om mens persoonlik te probeer beledig, so futiel soos altyd. Hoe kenmerkend.
As jy werklik gedink het dit is nonsens, waarom die sinnelose brief te skywe in 'n desperate poging om 'n punt te probeer maak? Dink jy almal is so insigloos soos jy? Dink jy dalk almal is so maklik om te fop soos julle?
Wat 'n mors van tyd om julle iets aan die verstand te probeer bring.
Kobus de Klerk
Brianvds
2012-11-30 @04:41
Die Spiritueel Intelligente een praat so bont dat ek nie altyd kan agterkom wat presies sy argument is nie, maar uit sy jongste boodskappe wil dit vir my voorkom of hy nie besef planete en mane beweeg in spesifieke, voorspelbare bane in plaas van om bloot lukraak rond te dryf nie.
Thomas
2012-11-30 @10:27
Kobus
Om die waarheid te sê dink ek ten minste almal hier op die Sê is so insigloos soos ek want ek sien niemand anders wat jou bontpratery ondersteun nie. Wat jy dus sê is dat die hele wêreld se sterrekundiges verkeerd is en net jy reg is - werklik merwaardig!
Ek vermoed hierdie opmerking van my gaan jou spul alterego's inspireer om van hulle te laat hoor?
Jou redenasies is totaal onwetenskaplik en gewoon belaglik.
Al gedink aan daai universiteit waar hulle biologiese wetenskappe op kreasionisme baseer????????
Groetnis
Thomas
Teken in
|
Sign in
om te reageer
|
to comment
Slegs indien jy inteken sal:
jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
When you sign in:
your commentary will be linked to your LitNet profile
you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.
Reageer
|
Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering
|
Comments to be moderated
Naam
|
Name
E-posadres
|
Email address
Bepalings & voorwaardes
|
Terms & conditions
Plaas | Post
Verwante Artikels
|
Related Articles
Die wetenspap van Kobus de Klerk
Thomas,
Die gevaar van ideologies-gedrewe ...
Thomas,
Die essensie van spirituele intell...
Thomas,
Eerste 2013 uitdaging vir Kobus de ...
Thomas,
Gedagte uit die feesgety
Thomas,
Oor illusies van wetenskaplike Mamp...
Thomas,
Die Sê se eie drie-eenheid
Thomas,
Die Jupiter-debat in perspektief
Thomas,
KdK: Waarheidspreker of Kluitjieba...
Thomas,
Vir Jaco oor immorele godsdienstig...
Thomas,
SêNet-briewe
|
Letters
My bure se boom
Berdine
Tussen al die lettergrepe van die woord liefde ... is daar hoop?
Leslie Mitchell:
Maurice Bowr...
Johannes Comestor
Frans Boot oor Moses en die Woord
Kobus de Klerk
Net 'n grap, Jan Rap?
Varkspek
Grensoorlogstorie: Gesteelde tyd
Hennie Fritz
Vir Reusedwerg
Herman Toerien
Nog
|
More