SêNet-briewe | Letters

 
Spesiaal vir gay-ou-man
Dat jy en jou 'vriend' op 'n sonnige môre langs die strand 'n pak slaptjips brood en coke sit en vreet, regs langs ablusieblokke is tipies.

Jy skets 'n mooi "romantiese" prentjie maar 'n mens sien dadelik twee boepens vetgat bles ou moffies in 'n kar sit. Op die aas uit. (Pleeg boonop seker "egbreuk" teenoor mekaar.)

Julle sal die Here nie bedank vir 'n pragtige, goedgeboude sonbruin meisiemens nie. Hul boude baie mooier !

Ek dank liewer die Here dat Hy vir die man 'n pragtige wese geskep het, 'n vroumens.

Raed-na-Gael

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address