Nee, Francois Williams van die New Age en Franciska is nie dieselfde persoon nie. Franciska lyk heel anders. Hy dra m .. umh .. deurskynende hempies en kan verskriklik grootpraat. Hy is vreeslik rassisties en probeer altyd aandag trek. Hy "like" my baie.
;-)
Maya
"Hierdie bring ons dan weer by daardie gunsteling van alle onderwerpe, die gay persoon, hoe word homoseksualiteit ervaar."