SêNet-briewe | Letters

 
Skepp’rsliefd’
realiteit, sjerieus, in situ, verifieerb’r waarheid,
sosio-eko-speelveld so all’r-ultra-sup’r-ong’lyk,
G’wete-loosheid, min reik lieflik, liefd’vol, uit,
t’rwyl “Duiw’lspiek”, buurt, berg, ikonies pryk

as U Liefde ma nette moersk’ groot leuen,
so iets soos “ras” en “klas”, in Jannah was,
sou Kapitaal ma’ aan armes steun v’rleen,
magspaparazzi by verdelingsidee aanpas

struktuurg’weld woed post-V’rwoerdiaans,
g’n sprak van perke, of van goeie werke,
ondanks vol sinagoges, moskees, kerke,
ontken onkundiges idee, v’n laaste kans

b’vrydingsnarratief, nes Timbuktu-argief, behoue,
hoopvolles hoop op verlossing, uit on-Mens-koue

Jacobus Faasen

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address