SêNet-briewe | Letters

 
post-Biebouw-Africaand’r
Mens b’oordeel Self Self, eie, agt’rytgang,
ANC net so “ras-klas”-b’donn’rd, ’s Agang,
vir anti-demokrasie raak Mens skytbang,
nes lied’rlik-b’noud t’staar na ’n grilslang

volg’ns tsotsi-, flaai-Afrikaans, issit b’noud,
hele blok, gans’ Aard’, Jirre, liewe G’nade,
Vader, U Sien Self, wyd-’n-syd, allie skade,
Skeps’l, skoon v’rdwaal, in ontkenningswoud

kanti, GPS, rigting, vanaf basis, soheentoe,
medemenslikheid, Mens, lief Leser, umNtu,
krisis is uit’rs krities, sup’r-ultra-kakhulu,
lat Mens kil, G’wete wegspoel, waantoe?

Droomland, ja, Utopia, Paradysgesinde-Plek,
Lewe Twee-lewe, bo-hemels, iets voor t’vrek,
lippies dun, liggaamstaal strak, woordloos,
vorm mondjie so dikw’ls ’n bloedrooi roos

Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens, Aardb’woond’r,
ervaar Self mooi Moya, (van) post-Biebouw-Africaand’r

Jacobus Faasen

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address