Vir Hans Richardt: Dit is goed dat Litnet u kommentaar gemodereer en deurgelaat het.
Nou is dit darem duidelik dat iets tot u deurgedring het.
Dis die hoofoorsaak van al die probleme op aarde, maar dit word misgekyk, of doodgeswyg, dalk vir politieke of godsdienstige redes word daar min oor gepraat.