Nigeria, Deon Maas en mooi swart poppies ...

  • 4

Het sopas die boek, Witboy in Africa, van Deon Maas klaar gelees.

Nadat mens sowat 2 sinne gelees het, WEET mens hoekom Deon by Rapport uitgeskop is ... die lesers van Rapport, lees AFRIKANERS, is eenvoudig net te klierkop om te kan kop!

Die man is 'n opwindende skrywer en het sy avonture is interessant, snaaks en dikwels meesleurend. Hy is definitief nie jou gemiddelde klierkop-kamma-kristen-dom-drol-vinger-innie-hol Afrikaner nie.

Dis nou al oor en oor bewys dat die Afrikaner 'n skande en verleentheid is vir SA in die besonders, en natuurlik vir Afrika in die algemeen, maar gelukkig het ons darem nog mense soos Deon wat 'n sprankie van hoop kan verskaf dat nie elke enkele ja-broertjie 'n ongebreidelde boelskyter is van hierdie land nie.

Die gemiddelde afrikanerdogma is siek, eensydig, eentonig en steeds so bevooroordeeld dat dit Hitler na Moeder Maria laat lyk, of was dit dalk Moeder Teresa, elk geval, Afrikaners fok daagliks ons land op, dus is dit wonderlik om te lees van ten minste een wat help bou.

In sy boek seg Deon ook hoe dikwels hy dik, ongeskikte baie Blanke verloorders teëkom in Afrika, wat rond waggel met 'n mooi, intelligente Swart nooi op die arm, dis nou nadat dieselfde dik, dom Wit Doos en sy mede trawante vir 500 jaar Afrika van 'n kant af besteel het ... shaaim, toe dink ek aan die arme Afrikaners!

Ek meen, hier het jy dieselfde dik doos as enige ingeteelde Westerling MAAR hulle kannie eens die Swart vrugte geniet nie!!

Shaaim huh, so freudiaans, so sondig, hulle begeer, maar kannie pluk nie, die vrugte hang binne bereik, hulle kwyl, maar soos in 'n eksistensiële nagmerrie kan hul vingers net eenvoudig nooit die vrugte beet kry nie, en moet hulle tevrede wees om te suig aan die wurm besmette vrugte terwyl die begeerlike Swart vrug voor hul ogies swymel soos 'n mirage.

Gister die boek klaargelees en sit op die metro, toe ek hoeka 'n Nigeriër gewaar.

Wys hom die boek.

Ek dink iewers in dit seg Deon:

"Alles wat jy al ooit gehoor het oor Nigeria ... is waar!!

Elk geval, die Nigeriër het knaend uitgebars van die lag en my gesmeek dat hy die boek moet lees.

Hy het dit nou .. .en ek lees nou 'n ander boek, Steven Otter wat in die lokasie buite Kaapstad ingetrek het, wat 'n boek!

Binne-in vertel hy van die wonderlike jong pastoor van die plaaslike gemeente, en hoe hulle dikwels poog om gruwelike xtene van ligter velkleur oor te nooi op Sondae, hoe die gemeente kos voorberei, en dan geduldig wag ... op mense wat NOOIT opdaag nie ...

Ja, Apartheid staan steeds sterk innie hemel, die Afrikaner se hemel, of is dit dalk 'n vermomde hel?

Ek wil tog assemblief tog NOOIT saam met die Afrikaners in hulle se hemel beland nie, ek is nie godsdienstig nie, maar ek bid elke dag dat dit tog nooit ooit sal gebeur nie.

Ek sal nie 2 sekondes kan uithou met sulke kretins nie ... siesa!

Francois Williams

  • 4

Kommentaar

  • Chris Dippenaar

    Jan, as Williams verwag dat hy Afrikaners in die hemel kan ontmoet, kan ons ons nie heeltemal so sleg wees as wat hy probeer voorgee.

    Chris

  • francois williams

    Hannes, die enigste doos is die een wat jou elke dag in die spieëltjie aangaap ... ditto die ander twee ... frustrasies verrot die brein ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top