Ai Hans,
Ek dink ek weet hoe jy voel. Ek is ook maar van die bosveld, nou binne in die stad Polokwane. En glo my, hier raak dit baie 'donkerkleurig'. Ons breek maar naweke weg plaas toe of Wildtuin toe en dan waardeer ek die natuurskoon en skoon lug so ontsettend.
Ek is egter gelukkig. In my klein tuin by die huis het 'n geelvink nes begin maak, met die goeie nuus dat die wyfie dalk die nessie gaan aanvaar! Ek word binnekort ouma. Stuur dalk een van die dae 'n kiekie van die kleingoed. (Sorry, indien jy nog katte het, en wil kom kuier, sal hul ongelukkig nie daar toegelaat kan word nie.)
Trienie
"Hierdie bring ons dan weer by daardie gunsteling van alle onderwerpe, die gay persoon, hoe word homoseksualiteit ervaar."