Mees korrupte plekke ter aarde ...
Wanneer ingeligte mense korrupsie bespreek, dan sal een van die heel eerste plekke onder bespreking uiteraard Italia wees.
Die korrupsie daar is helemaal van die skaal af, trouens mens moet nuwe afmetings uitdink om die vlakke van korrupsie daar onder die knie te kry.
Mense eet en drink dit, leef dit, dis so deel van die struktuur en samelewing dat Italia sonder korrupsie ondenkbaar is. Dit het natuurlik laaaank terug begin ook, die dat dit so die samelewing deurdrenk het.
Onthou julle nog Julius Ceaser op skool? Nes die Amerikaners het die Taljaners ook hul leiers geruil dmv moord.
Huidige kokkedoor, Berlusconi, is natuurlik netso berug soos wat enige Nero was, en hy heul oop en bloot met die ander groot uitvoerproduk van daai muishondlandjie, dis nou die pizza, om gesag te deel met die Mafia!!
Hier het jy sg presidente wat hand aan hand loop met die Donne van die samelewings en mekaar aanvul! Op Berlusconi se klagstaat is daar dat hy orgies reël vir homself en die ander ewe korrupte leiers van die EU, sommer met staatsgelde, nes Nero en die manne natuurlik ook gedoen het, ook natuurlik Caligula ... the more things change ... ja-nee!
Opgeskote meisies al langs die kuste af van die EU is seker alweer hoogs opgewonde noudat dit blyk dat Herr Berlusconi alweer gaan prez word, ek meen, waar kan 'n pre-tiener meisie maklik R100 000 in een aand maak as dit nie by een van sy lekka partytjies is nie?
En die Taljaners voer natuurlik hul korrupsie uit ook, na die sg 'derdewereld' toe, dis nou na ONS toe, so lees ons in Wall Street Journal:
Over to Italy, where the police have arrested the chief executive of the country's biggest defense and aerospace group, Finmeccanica, which owns the part-British helicopter group AgustaWestland. The Wall Street Journal reports:
[Giuseppe] Orsi is under investigation in a bribery case related to the €560 million ($750 million) sale of 12 helicopters by a Finmeccanica division to India in 2010, according to Finmeccanica and the prosecutor in the case. Mr. Orsi hasn't been charged.
Mr. Orsi has over the past months repeatedly denied making any bribes.
The company Finmeccanica and its helicopter division, AgustaWestland, are also themselves under investigation in the case, according to the company and the prosecutor. Both companies have denied wrongdoing.
Lekka !!
Kan iemand my ook 'n uitnodiging reël na so 'n party toe?
Nee, ek stel nie belang in die coke of die opgeskote poppies nie, maar dit behoort interessant te wees om te sien hoe het Nero en Caligula gefunksioneer, in hul ewebeeld Berlusconi se wille-wragtig gedrag!
Fortissimo!!
Francois Williams