Knaende worsteling; Die verkondiging van waansin; Goeie genade!

  • 0

Knaende worsteling

Wie nie wil weet dat feite bewysbaar is nie, is lewenslank in vertwyfeling.

Die verkondiging van waansin

Die regering moet glo optree teen die volmaakte rampe wat van bo af kom.


Goeie genade!

Volgens die pers en predikers versterk onheil die geloof in ’n genadige goedheid.

Genugtig!

CM

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top