SêNet-briewe | Letters

 
Jaar van die Slang
Ek wil een en ander 'n voorspoedige nuwe jaar toewens!!

As julle meer te wete wil kom:
In China, some couples have apparently been trying to schedule their pregnancies to avoid having children born during the snake year, in contrast to the coveted Year of the Dragon.
In Beijing, a manager with the government office that arranges appointments with obstetricians said there was a noticeable drop in appointment requests compared with those received as the Year of the Dragon approached, though she offered no firm statistics.
For souvenir-makers, snakes have been a tough sell.
"Last year, our business was a lot better, because everybody loves the dragon, whatever his or her animal sign," said Lin Peixiang, who owns the Beixiang Souvenir Factory in the city of Wenzhou.
"This year, business is a lot worse, because only those born in the year of the snake love the animal. The snake sign is a symbol of fear. People get scared when they see or hear the snake."

Hierdie is wel die herdenking van my geboortejaar, so dit sal goed gaan ...


Francois Williams

Comments 4 Reaksies | 4 Comments
Delete Comment
avatar
Oom Daan
2013-02-12 @13:10
Niemand gee om nie.
Delete Comment
avatar
Brianvds
2013-02-12 @14:41
Ek dink meeste van ons plaaslike politici is in die jaar van die slang gebore... :-)
Delete Comment
avatar
oester
2013-02-12 @22:28
Ek gaan jou jaar saam met jou vier en spesifiek die feit dat jy nog steeds sit en krepeer doer annerkant terwyl ons geld maak hierso uit jou helde. Ten koste van hulle bygesê. en volgende jaar sal jy nog steeds daar sit. In 'n hool omring deur hoere en dwelmsmouse. Ek gooi sommer 'n dubbel "brannas en coke" op jou, my ou mater. hehehehe.
Delete Comment
avatar
kaitangsou
2013-02-13 @20:05
Ek woon in Shekou ... die Mond van die Slang ... ek seg niks ...
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address