SêNet-briewe | Letters

 
Is 'patriotisme' nie net voorstedelike legende tans in SA?
Al die 'hype' wat aapagtig op party radio-stasies rondom sportgebeure gebou probeer word, werk dalk vir al die onwettige miljoene buitelandse inwonende toeskouers, maar wragtig nie meer vir my nie?

Ek dink dat patriotisme deesdae van jou politieke party affiliasie afhang? Vir 'n na-1994 biljoenêr is SA dié beste melkkoei. Vir die plakker uit 'n Afrika-land, is SA net 'n gerieflike melkkoei. Vir die eerlike ou met integriteit, is SA deesdae 'n groot irriterende pyn in die gat, as dit by 'patriotisme kom wat aangeplak word, soos deur bv Fransis Williams dit hier op LitNet doen!

Vir my is 'patriotisme' iets soos lojaliteit uit domgeit.


Vir my het die 'droom' in nagmerrie binne 2 dekades ontaard in Sa. Die knop in keel patriotisme van bv 3 dekades gelede, is deesdae 'n ergelike 'ag fokken tog nie meer van dieselfde mal kak nie'!

Hans

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address