geest’slaw’rny

  • 0

g’n keer meer, aan gang v’n struktuurg’weld,
aan v’rsotheid, oordrew’ b’heptheid, m’t geld,
semi-demonies, ikonies-Babilonies-lew’nstyl,
ai, Mens goed nie mee’ m’t kwaad om wil ruil

als wat voorher ‘waar’ was, nu globaal v’rdraai,
skeidsmuur dun, tuss’n Veritas en stokou leuen,
sjee “Duiw’lspiek”-papsaklikes sup’ryw’rig steun,
hul voorouers, in’l grafte, so G’wetel-oos v’rraai

vir alg’r t’sien, oop-’n-bloot, op’nbaar, publiek,
hoe Millennium Drie Mens boosheid assimileer,
onmenslikheid, halfdierlikheid brutaal int’greer,
man’vreer geldskiet’r ’n desp’raat-b’noud’ triek

aanslag, yt duister oord, verg ’n siel van staal,
in stryd, versus pionne, lyfeienes, van kapitaal

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top