Mmmm - klink my dit was maar 'n watergemors gewees. Is bly dat jy kon plan maak teen die irritasie Hansie!
Trienie
"Dis duidelik; dit wat jy om jou sien en aan ander toedig, is inderdaad 'n refleksie van jouself."