Dit waarvoor Gerwel gestaan het, is ontkenning van universele regte!
Vryheid van keuse, assosiasie en privaatheid was struikelblokke vir Gerwel-naatloosheid! Wetlike afgedwonge etniese amalgamasie is teenpool van apartheid en misdaad teen mensdom!
Hans