Ek wonder wat besiel iemand om so 'n brief te skryf. Die poging om SeNetters te vermaak, het skipbreuk "gelei".
Johannes Comestor
Die Pous is die hoof van net nogge 'n uiters korrupte en gefaalde Europese instelling.
Dit sal eers begin verbeter wanneer 'n Afrikaan die plek beheer...
Beste ivoortoring-haaksteekdoring
Waggebietjie: Indien daar nie 'n God was nie, sou hierdie brief oorbodig wees.
Kobus Faasen
Tussen al die lettergrepe van die woord liefde ... is daar hoop?