SêNet-briewe | Letters

 
Afrikaanse idiome
Ek is op soek na verwysings / beskrywings van die idioom: Trek aan die kortste end.

Enigiemand met idees asb?? Ek benodig dit vir ’n skoolprojek. Enige hulp sal baie waardeer word. BAIE DANKIE!


Jean

Comments 2 Reaksies | 2 Comments
Delete Comment
avatar
Hans
2013-02-07 @15:38
Verwys dit nie na trek van stokkies om te besluit oor 'n saak, waar 1 korter is as al die ander? 'die lot werp'? Dit verwys na 'n beslissing in 'n groep, wat met behulp van die stokkies gemaak word, maw toestem dat jy jouself wetend kan benadeel sou jy die kort stok trek!

Hans
Delete Comment
avatar
Varkspek
2013-02-07 @15:39
As mens sê "Hy het aan die kort ent getrek" beteken dit dat hy sleg daarvan afgekom het. Ek sou sê "die kortste ent" beteken eintlik dat hy die slegste daarvan afgekom  het.   Sien Johanna de Wet se boek Wat praat jy! oor idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings. Dit is uitgegee deur Protea Boekhuis.  

Groete,  
Varkspek
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address