Elmarie,
Nee jammer ek kan jou ongelukkig nie laat weet nie.
Groete.
PietPomp
Kyk of die maatskappy wat die fliek gemaak het nog bestaan, indien wel sal hulle sekerlik al die ding op "digital" hê. Hoop jy kom reg.
Duitswester
Ek het nou onlangs by TOP CD gesien daar is heelwat van die ou Afrikaanse flieks beskikbaar.
Die flieks is waarskynlik by Nu-metro of kykNET beskikbaar. Dit is ook in sommige Look @ Listen en Top CD winkels beskikbaar. As jy sukkel, laat weet, dan help ek soek.
"Dis duidelik; dit wat jy om jou sien en aan ander toedig, is inderdaad 'n refleksie van jouself."