TV | Entertainment

 
Robinson Regstreeks: Identiteitsdiefstal
Robinson  Regstreeks,  Woensdagaand, 27 Junie  21:00–21:30 op KykNet

Elke dag word 25 mense se identiteit op die internet gesteel, en volgens die Suid-Afrikaanse bedrogvoorkomingsdiens  neem die misdryf steeds toe.

Stel jou dit voor: ’n identiteitsdief gebruik jou naam en raak allerhande beledigende snert kwyt.

Of nóg erger: jou naam en selnommer word misbruik en jou dienste op pornografiese webtuistes geadverteer. 



Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address