X
nuus24
|
Beeld
|
KykNET
|
Die Burger
|
Volksblad
|
Boeke24
|
Sarie
|
Sake24
|
Weg!
|
NewsNow
|
Kalahari.com
|
Landbou.com
|
Huisgenoot
|
LitNet-blogs
|
Soek | Search
LitNet
GEVORDERD
|
ADVANCED
ALS OP LITNET
|
ARCHIVE
MyLitNet
|
My profile
Teken in
|
Sign in
Volg ons op
Als oor LitNet
All about LitNet
Wie is ons
|
About us
Kern-medewerkers
|
Core editorial collective
Borge & vennote
|
Sponsors & Partners
Word 'n LitNetter
|
Join our community
LitNetters
|
The LitNet community
My profiel
|
My profile
Kontak ons
|
Contact us
Akademies
Academic
LitNet Akademies
|
LitNet Academic
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)
>
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe | Basiese wetenskappe)
>
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe | Toegepaste wetenskappe)
LitNet Akademies (Regte)
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)
Skole
|
Schools
Notas, toetse en vraestelle
|
Notes, tests and papers
Skool-rubrieke
|
School Columns
>
meester
>
Prometheus ongebonde
Kuberklas Kreatief
|
Nuwe skryfwerk
NetWerk
|
JobAds
Menings
Opinions
SeminaarKamer
|
Seminar Room
Essays
Webseminare
|
Web seminars
LitNet Akademies
-gespreksruimte
Onderhoude
|
Interviews
SêNet-briewe
|
Letters
Van die redakteur
|
Editorial
Rubrieke
|
Columns
Jason Lloyd: Hotnotsgot
Michael le Cordeur: Die punt is
Gustaf Pienaar: Regsalmanak
Henry Cloete: Verworpe dopamien
Taal
|
Language
Taaldebat
|
Language Debate
Nederlands
|
Dutch
>
Rubriek: Refleksies
>
Rubriek: De Achterflap
Nog tale
|
More languages
ATKV-Portaal
In Memoriam
Lyste
|
Lists
NetKeuse
|
NetSelect
Boeke & skrywers
Books & Writers
Resensies
|
Reviews
Biebouw-resensies
LitNet Akademies-resensie-essays
Rubrieke
|
Columns
African Library
Skrywers
|
Writers
ATKV-Skrywersalbum
Onderhoude
|
Interviews
Boekgesprek
|
Book Chat
Big Book Chain Chat
Nuwe boeke
|
New books
LAPA Uitgewersportaal
|
LAPA Publishers Foyer
PEN Afrikaans
NB-Uitgewersportaal
|
NB Publishers Foyer
Boekenuus | Book News
Vermaak
Entertainment
Musiek
|
Music
KlankKas-resensies
|
Music Reviews
KlankKas-onderhoude
|
Music Interviews
KlankKas-rubrieke
|
Music Columns
>
Naklanke
>
Annie Klopper: Rockjagter
>
Theunis Engelbrecht: Sound Bites
KlankKas-foto's
|
Music Photos
Film
Film-rubrieke
|
Film Columns
>
André Crous: Nabyskoot
>
Suzette Kotzé-Myburgh: Fliekvlooi
>
Reney Warrington: Reeltime
Film-resensies
|
Film Reviews
Kuns
|
Art
Kuns-rubrieke
|
Art Columns
>
Sanlam Kunserfenis
Kuns-onderhoude
|
Art Interviews
Teater
|
Theatre
Teater-rubrieke
|
Theatre Columns
>
Albert Maritz: Baba met die badwater
Teater-resensies
|
Theatre Reviews
Teater-onderhoude
|
Theatre Interviews
Feeste
|
Festivals
US Woordfees
Clover Aardklop
|
Nasionale Kunstefees
ABSA KKNK
|
Visuele Kuns
TV
kykNET Portaal
|
kykNET Foyer
Kennisgewings | Notices
Leefstyl
Lifestyle
Reis
|
Travel
Kos & Wyn
|
Food & Wine
Rubrieke
|
Columns
>
Paul Murray: Murray's Food Trails
Artikels
|
Articles
Gay
Rubrieke
|
Columns
>
Christina Engela: Fundamentally Speaking
Nuwe skryfwerk
|
New writing
Artikels
|
Articles
Ondersteuningsgroepe
|
Support Groups
Bieg
|
Confess
Hygliteratuur
|
Erotic literature
Straight-hygliteratuur
|
Straight Erotic Literature
Gay-hygliteratuur
|
Gay Erotic Literature
Geestelik
|
Spiritual
Vintage@LitNet
Nuwe skryfwerk
New writing
Poësie
|
Poetry
Poësie-kompetisies
|
Poetry Competitions
Fiksie
|
Fiction
Fiksie-kompetisies
|
Fiction Competitions
Lirieke
|
Lyrics
Snars poëtika
Drama
Spens
Skryfsake
|
Writing matters
Slypskole
|
Workshops
NetRaad
Reispapier
Sing 'it
Sing 'it
Sing 'it 2011
Lyrics | Lirieke 2012
Lopende kommentaar
|
Running commentary
De Aar
|
Links
Adverteer
|
Advertise
Nuusbrief
|
Newsletter
Wen
|
Win
Projekte & webseminare
|
Projects & Web seminars
OuLitNet
|
Old LitNet
Blogs
|
Blogs
Donasies
|
Donations
Werfkaart
|
Sitemap
SêNet-briewe
|
Letters
Menings
|
Opinions >
SêNet-briewe
|
Letters >
Deel
|
Share
Stuur artikel
|
Mail article
Druk artikel
|
Print article
Rate vir peste en plae
Reusedwerg
2012-12-18
Ek lees die brief hoe om van miere, vismotte en ander insekte ontslae te raak. Dit is net 'n bewys dat daar meer omgewingsvriendelike maniere is om van plae en peste ontslae te raak.
Ek het die volgende raat gekry hoe om van 'n ongenooide muis of rot ontslae te raak.
Jy vat 'n skoendoos en sny 'n halmaan (deurtjie) in die sykant. Smeer die een kant met kaas. Sit dit naby die muis of rot se beweegarea. Vat dieselfde doos die volgende dag en smeer kaas aan die ander kant. Hou so aan vir 'n paar dae en wissel die kant af waar die kaas gesmeer is. Op die laaste dag plak 'n skeerlemmetjie (Minora) aan die bokant van die deurtjie en sit die doos terug sonder om kaas te smeer. Die geheim is dat die muis of rot sy kop by die deurtjie indruk en sy kop heen en weer draai om die kaas te soek. Op daardie manier sny hy sy eie nek af. Siedaar geen geklap en die rondsleep van 'n valletjie nie. Ook geen gepiep van die knaagdier nie.
Dit kan moontlik aangepas word om ook van 'n regstellende inkopie persoon ontslae te raak.
Reusedwerg
Terug
|
Back
Volgende
|
Next
2 Reaksies
|
2 Comments
Karen
2012-12-18 @14:09
Ek werk vir 'n Plaagbeheer Maatskappy, hierdie is 'n baie wrede manier om van muise of rotte onslae te raak. Muise of rotte eet NIE kaas nie. Kry eerder 'n Plaagbeheer Maatskappy om jul probleem op te los op 'n veilige en menslike manier.
Jan Rap
2012-12-18 @22:31
Karen, dis 'n grappie.
Maar alle grappies op 'n stokkie; die grootste plaag op aarde vir die rot is die mens, vir die vink ook. Om die waarheid te sê, die mens is die grootste plaag. Ek hoor oor die radio dat een of ander migrerende valkie maak dit omtrent nie oor Indië nie; die mense vang hulle by die honderdduisende en eet hulle. As daar nou een ding is waarvan die getalle beperk moet word is dit die mens, ons is besig om die aarde tot in die aarde in te verniel en steeds gaan ons voort om te kyk hoeveel kos ons kan produseer om NOG meer mense aan die lewe te hou.
Wat ons nodig het is meer ruimteprogramme, meer standbeelde, meer en duurder huise vir amptenare (ek loof Zuma vir daardie aanbouings en verbeterings), groter katedrale en operahuise, meer teaters, meer kerke, simfonie-orkeste, enigiets wat geld en ander bronne weghou van groter kosproduksie want anders gaan die aarde binnekort in mense verstik.
Teken in
|
Sign in
om te reageer
|
to comment
Slegs indien jy inteken sal:
jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
When you sign in:
your commentary will be linked to your LitNet profile
you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.
Reageer
|
Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering
|
Comments to be moderated
Naam
|
Name
E-posadres
|
Email address
Bepalings & voorwaardes
|
Terms & conditions
Plaas | Post
Verwante Artikels
|
Related Articles
Kadootje voor mijn vrouwtje!
Reusedwerg,
Kommentare van openbare figure
Reusedwerg,
Politieke bewusmakingsbeweging
Reusedwerg,
Maya: Om te inplof of te ontplons
Reusedwerg,
Hulp vir die Afrikaner
Reusedwerg,
Nig Maggie: Die Ystervrou
Reusedwerg,
Onrustigheid onder die volk
Reusedwerg,
Geheuekiekies
Reusedwerg,
Piet Croucamp, waar val jy uit, Bo...
Reusedwerg,
Padveiligheid
Reusedwerg,
SêNet-briewe
|
Letters
Die twee honde
Cornelius Henn
"Dis duidelik; dit wat jy om jou sien en aan ander toedig, is inderdaad 'n refleksie van jouself."
Levitikus 20 vers 13
Varkspek
Verwaandheidstoets
CM
Kadootje voor mijn vrouwtje!
Reusedwerg
Kat-astrofe
Humphries du Randt
Manlikheid en die gesin
Trienie
Nog
|
More