Prikkel met jou skrikkel-kompetisie: Voel-voel op die N1
Ek het opgekyk en jou sien aankom. Sexy lyfie in skintight jeans, swart boots en swart hemp. "Sjoe," fluister ek so by myself terwyl ek jou oor die rand van my foon dop hou.
"Shit, jammer, jammer! Ek's laat, jammer, ek haat daai vuil kyk as ek laat is. Jy is mos so erg oor tyd!" spring jy in die kar in. Steeds bietjie uitasem en besig om alles reg te trek. Jy kry jou sit terwyl ek die kar aanskakel en uit die basement uit ry.
"Geen probleem nie. Ek het verwag jy gaan laat wees. En watse vuil kyk? Ek wou jou gekomplimenteer het, maar nou ja," antwoord ek.
"Komplimenteer?" vra jy toe ek in die pad indraai. Soos ek die onwettige U-draai maak om die pad Pretoria toe aan te pak, vra jy weer: "Komplimenteer?"
"Ja, jy lyk sexy vandag ... so asof jy na ’n rock-konsert toe gaan", en ek probeer my cool hou.
"Wens ek wás op pad na een toe," smile jy terug.
"So hoe was jou dag?" vra jy, en so begin ons chat.
"Was maar ’n vervelige een, en joune?"
Jy begin my vertel oor jou baas wat moan omdat jy vandag laat was en hoe jou ou se vriend jou irriteer. "Slukkie Coke?" vra jy terwyl jy die strooitjie voor my lippe hou. Terwyl ek wegval, sê jy: "En so vat ons ons verhouding na die volgende level ... Volgende is dit been vat", en jy knipoog vir my.
Ek bloos bloedrooi en jy skeur jouself. "Sjoe, kyk hoe rooi is jy. Sou sweer jy het nog nooit aan ’n girl se been gevat nie," lag jy terwyl ek my bes probeer om die blos in my wange weg te kry. My wange, gesig en ore is tamatierooi, maar jy terg verder: "Met sulke mooi blou oë en so ‘n bloos het jy seker al aan baie bene gevat," lag jy verder.
"Ag man, jy kan bly wees ek’s vasgegordel, anders het ek al lankal aan meer as net jou been gevat," pop dit per ongeluk uit. Maar ek probeer dit aflag.
Jy smile so ‘n evil smile en sê: "Simpel gordel."
Gelukkig vir my rooi wange verander die onderwerp toe ’n taxi voor ons indruk. Maar die woelinge in my onderlyf wil nie van onderwerp verander nie. Soos die kilometers verbygaan, chat ons verder. Maar alles het ’n ligte seksuele ondertoon. Halfpad begin jy jou nael te wil byt. "Hei, moenie jou naels byt nie of ... of ek vat aan jou been," terg ek.
"Belowe," terg jy terug en laat sak jou hand. Ons kyk vir ’n oomblik diep in mekaar se oë en jy byt weer jou nael.
Ek het nooit gedink ek sal nie, maar toe neem ek die groot sprong en vat dit een stap verder. Dadelik is my hand op jou been. ’n Klein bietjie bo jou knie. Jy giggel stout. "Haal uit of ..."
"Of wat?" smile jy terug.
"Of ek skuif dit net hoër op." So met die nael tussen jou tande smile jy net en ek skuif my hand baie stadig hoër op. "Ek gaan aanhou," gee ek jou uitkomkans, maar die ligte blos op jou wangetjie en stoute groen oë verraai jou. Stadig maar seker skuur my hand hoër op teen jou been en jy maak jou bene bietjie oop sodat my hand skuif na jou sagte binnebeen. Jou asemhaling word vinniger hoe hoër ek opskuif. Dis net die jeans wat my hand van jou satynsagte vel skei. My meneer wil deur my broek skeur so opgewerk is hy toe my hand finaal oor die ronding van jou poesie skuur. Dit laat jou saggies snak na jou asem. Ek kan jou hitte deur die materiaal voel en jy knyp jou oë toe en geniet my hand wat ritmies op en af skuur teen jou.
Skielik skreeu jy: "Die afdraai!" en ek los alles en sny oor drie bane om dit probeer maak. Gelukkig het jy dit gesien en soos ons by die robot stop, probeer ek die reuse-knop in my broek verstel en tot verhaal kom. Ek voel hoe jou klein handjie hom vasgryp deur my broek."Laat ek jou bietjie help regskuif," fluister jy met so ‘n husky stem terwyl ons van die robot wegtrek. Jou lang vingers om hom voel hemels en ek’s seker jy kan voel hoe klop hy in jou hand. My hand vind vinnig sy pad weer na jou toe en jy moan saggies toe my vingers weer begin speel. Maar dit word weer onderbreek, dié keer deur een van die smouse by die robot wat ’n wêreldkaart probeer verkoop. Ons sit pennetjiesregop soos twee stoute skoolkinders wat gevang vry is en ek trek met spoed by daai robot weg. "Hy is nie by die huis voor vyf nie," sê jy skaam terwyl jou hand weer om my druppende knop vou.
By jou huis aangekom is ons soos blits binne-in. Die veiligheidsdeur is skaars toe voor ek jou teen die muur vasdruk en begin vry. Jy voel hoe my hardheid teen jou druk terwyl ons hande mekaar se lywe bevoel voor die klere begin spat. Soos blits is ons kaal en ek druk jou teen die koue ontvangsportaalmuur vas. Jy voel my bors teen jou ferm borste druk. Ons nippels skuur teen mekaar terwyl my hand om jou sexy boudjies vou en ek jou nader trek. My ander hand vind dadelik jou nattigheid en ek gly drie vingers diep en vinnig in jou in. "Aaaa," moan jy saggies toe my hand jou begin ry. Jou hande begelei my lippe na jou stokstywe nippels toe, wat ek ligtelik suig en knibbel. Jou sagte klein handjie omvou my klipharde piel en jy begin op en af oor my skag gly.
Soos my vingers spoed optel, byt jy jou onderlip vas en jy begin kom. Jy moan saggies soos die golwe van genot van jou onderlyf deur die res van jou lyf versprei. In jou asem-vang soen jy my weer diep. "Ek soek jou in my, ry my hard." Ek druk jou af grond toe en beduie jy moet hande-viervoet staan. Jy buig jou rug so effens sodat ek mooi jou papnat poesie kan sien. Ek kom in agter jou en gly my harde piel eers ’n paar keer oor jou klit. "Ry my," moan jy en probeer my in jou intrek, maar ek hou eers aan terg. Skielik gly ek my volle lengte diep in jou in. Die gevoel van my wat jou sopnat poesie opvul, laat jou saggies moan en ek trek stadig weer uit. Heeltemal uit. Jy kyk verward om, maar voor jy iets kon sê, stamp ek weer my piel diep in jou in. Jy voel hoe my hande om jou heupe vou en ek herhaal die proses. Haal uit en druk weer hard en diep in. Jou hand vind sy pad van jou klit toe en ek kan voel elke keer as ek diep in jou is hoe jou vingers teen my sak vryf. "Aaaaa,” moan jy weer en jou tone krul om soos ’n intense orgasme jou lyf oorrompel. Ek tel my ritme op, maar hou aan om diep en hard in jou in te gly. My groot kop druk elke keer hard teen jou g-spot. Die gevoel is hemels. En nog ’n orgasme spoel deur jou lyf. Jy voel hoe my lyf agter jou begin ruk en hoe ek my warm kom diep in jou inskiet. Ek ry jou stadiger en ligter soos ek elke druppel in jou in uitmelk.
Neem deel aan die Prikkel met jou skrikkel-kompetisie
Lees nog inskrywings