Hygliteratuur | Erotic literature

 
Prikkel met jou skrikkel se wenner | Tickle our fancy's winner

 

29 Februarie 2012 is skrikkeldag en LitNet nooi jou uit om ’n prikkelende erotiese verhaal te skryf oor jou groot skrikkel. 

Wag net eers voor jy wegspring! 

Die woord skrikkel is afkomstig uit die Middelnederlandse woord "scircken".  Dit beteken "spring" of  "om groot treë te neem".  Jou storie moet dus iets te make het met ’n groot stap, ’n brawe sprong van jou kant af. 

Gebruik asseblief die volgende reël êrens in jou storie:  "Ek het nooit gedink ek sal nie, maar toe neem ek die groot sprong en vat dit een stap verder ..."  Wat ná die groot sprong gebeur laat ons aan jou verbeelding oor, maar ons wil graag die einde hoor!

Maksimum woorde: 1 500.
Geen eksplisiete of implisiete verwysings na seks tussen karakters jonger as 18 word op LitNet geplaas nie.

Stuur jou storie aan hyg@litnet.co.za.  Stories moet ons teen Skrikkeldag bereik.

Geluk aan Koggelmander met Shawn se suster, die inskrywing wat die kompetisie gewen het.
29 February 2012 is leap day and LitNet is inviting you to write a titillating erotic tale about your leap of faith.

Tell us about some brave step you took in a passionate direction, and the consequences of this big step. 

Please use the following line somewhere in your story:  "I never thought I would, but then I took the leap and took it one step further ..."  What happens after this leap is entirely up to your naughty imagination – but we can't wait to hear how it ends.

Maximum words: 1 500.
No material including either explicit or implicit reference to sex between or with minors (18 or younger) will be published on LitNet.

Send your story to hyg@litnet.co.za.  Stories must reach us by Leap day.

Congratulations to Koggelmander with Shawn se suster, the winning entry to the competition.

 

 

 

 

 

 

 

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment