Hans iets is net ’n tragedie as iemand dood is. Was dit nie so nie, sou mens kon sê dis tragies dat iemand wat so ’n flou greep op logika soos jy het alewig ander mense wil irriteer met jou eenogigheid. Die VOC het nie vir Van Riebeeck hierheen gestuur om ’n kolonie te begin nie, maar dit beteken nie daar het nooit ’n kolonie ontwikkel nie. Dit het reeds begin toe die eerste Vryburgers grond gekry het – hulle wou nie daarna teruggaan na Eropa nie, so ...
Lees tog ’n slag akademies-gefundeerde navorsing, soos Giliomee se werk (nie jou Kinderensiklopedie en wikipedia ni)e. Dit behoort jou vir maande besig te hou – en waartydens ons jou gebalk en gekwaak gespaar sal word.
Swys
Tussen al die lettergrepe van die woord liefde ... is daar hoop?