Niefiksie-boeke: raad gevra
Goeiemôre, ek is ’n Afrikaanse onderwyseres vir
die IB. Ek moet boeke lees wat niefiksie is, maar weet nie watter boeke in Afrikaans beskikbaar is nie - reise, briewe, opstelle, biografieë, ens. Dit is vir Afrikaans Huistaal graad 12 of universiteitstudente. Kan julle my dalk help met ’n paar titels van hierdie tipe boeke? Ek sal dit baie waardeer. Byvoorbaat dank, Mari Snyman