Bieg | Confess

 
My onbaatsugtige bydrae tot Erfenisdag
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Dit was onlangs Erfenisdag en berig op berig was oor die feit dat ons in dié land moet saamstaan en een word. Ek wil bieg en pront sê dat ek dit al die afgelope 10 jaar prakties doen. Ek naai net swart en bruin dames. Hulle is fantasties, so liefdevol. Hulle gee hulself en geniet elke daad van my met oorgawe. Hulle is ongelooflik aantreklik, maak nie saak of hul volrond of klein is nie. Ek verkies die volrondes. Daar is soveel om mee te speel. Hulle is die beste soeners en BJ's. En hulle geniet hierdie ou toppie terdeë! Ons Boere is mos nie klein nie! Ek wil regmaak wat in die verlede verkeerd gedoen is. Ek wil eenheid skep. Wie kan my blameer dat ek op die mees wonderlike plek begin! Ek sien uit na die volgende tien jaar!

Hongerhendruk

Comments 1 Reaksies | 1 Comments
Delete Comment
avatar
TellMe
2012-10-17 @11:38
Wel dis een manier van nasie bou.
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address