Met die maan gepla: 'n LêNet-kompetisie
Skryf vir ons ’n smeulende storie en wen die pas vrygestelde erotiese kortverhaalbundel Bloots.
Voorskrifte
Jou storie moet nie langer as 1 500 woorde wees nie. Dit mag in Engels of Afrikaans wees. Die inhoud moet een of albei van die volgende woorde bevat: maan; Halloween.
Stuur jou storie aan hyg@litnet.co.za.
Die sluitingsdatum is 31 Oktober 2012.