SêNet-briewe | Letters

 
Manuel se ontwikkelingsplan???
Dit het duidelik nie bestaande SA-besighede en boere ingesluit nie.

Ek wonder of 'n paar vrugtebome in agterplaas of 'n paar henne, iemand as 'n opkomende boer sal laat kwalifiseer? By 'n man in tekstielbedryf sowat 15 jaar terug gehoor, dat dit goedkoper was om hele fabriek na bv Brasilië uit te voer uit Wes-Kaap, as om 'n jaar se lone uit powere papsak gedrewe produksie te moes betaal en te sukkel met jaarlikse Cosatu-stakings vir meer geld en politieke mag. Die Brasiliaanse regering het hul gesubsidieer met alles, ten einde werk te kon skep daar, waar vakbonde nie bestaan nie.

Ek gaan geen geld op die Manuel droom sit nie, synde sy Cosatu-vriende nie ingekoop het in dit nie! Selfs Ramaphosa loop in Marikana deur, waar werksverlies ook op kaarte is! Platinum het siklusse, agv Rusland, Australië en Argentinië wat mark van tyd tot oorlaai, tydens SA-siklus van loonstakings! Ek wonder dikwels of 'n halwe brood minder werd is as om te dobbel vir geen brood?

Hans

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address