Bieg | Confess

 
Mal oor mans
Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Ek is ’n vrou van 40+, ek is fisies in ’n baie goeie toestand, lank en skraal, hardloop nog gereeld marathons en is gereeld in die gym. Ek is getroud met 'n baie nice man en het ’n kind en ek is in ’n professionele beroep. My lewe is vir my baie nice. Maar ek wil bieg oor die feit dat ek mal is oor mans, ek is mal oor hul lywe en ek geniet hul humorsin en geselskap.  Ek hou van seks, ek hou daarvan van voor  en van agter (Grieks). Ek hou van die volrondheid van ’n man in my mond en van die vrank smaak van sy sappe.  My probleem is dat een man nie genoeg is vir my nie. Ek hou van ’n verskeidenheid van jonk tot oud en oor die kleurgrens. Ek is gelukkig dat my man dit verstaan en om die waarheid te sê hy ondersteun my en ek dink dit maak hom baie jags.

Ek wil graag oor twee gevalle bieg: Die eerste is my jong, 24-jarige running partner. Hy is lank en skraal en baie goed bedeeld. Ek het hom hierdie jaar saamgenooi na die Two Oceans en vir ons saam ’n kamer in ’n hotel geboek. Ek het vir alles betaal. Dit was ’n langnaweek van hardloop en ongelooflike seks. Ons is saam na 'n stripclub waar ek vir ons saam 'n lapdance gereël het dit was vir hom 'n helse turn-on en hy het net daar gekom . Dit is vir my ’n groot turn-on dat hy jonk genoeg is om my seun te kon wees. Ek het gevoel soos ’n regte cougar.

Die tweede geval was met ’n swart man. Ek  beklee ’n senior pos by ’n instansie waar my baas ’n bodyguard het, ’n lang groot swart man. Ek en hy gesels baie en ons verhouding het stadig maar seker al hoe meer seksuele ondertone begin kry. Hy het my een Saterdagaand na ’n klub genooi waar hy in beheer van die bouncers is.  Ek is soos ’n VIP behandel en alles was op die huis. Hy het later met my gedans, die dansvloer was baie vol so ons het styf teen mekaar gedans. Ek het ’n baie kort mini aangehad sonder ’n pantie.  Hy het sy vingers diep in my opgedruk en my op die dansvloer begin vinger  terwyl ek my boude styf teen sy klipharde piel gedruk het.  Ons het so jags geraak dat hy my na die manstoilet geneem het waar hy my hard en rof genaai het.  Daarna het ek weer gaan dans met kom wat uit my drup. Ons het daarna nog steeds  gereeld seks, een keer was dit op my baas se lessenaar.

Ek het nog meer om oor te bieg, maar ek glo hierdie is genoeg.

Mannejagter


Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet’s free weekly newsletter

 
Comments 5 Reaksies | 5 Comments
Delete Comment
avatar
Hilton
2013-02-05 @10:25
Dit klink hemels, geniet dit.
Delete Comment
avatar
Boertjie
2013-02-06 @16:07
@Mannejagter

Ek gaan nou stout wees en sê ek's absoluut mal oor jou girl! Wens ek het jou geken ... fiks, vol lewe, opwindend en vol lewenslus ... anders as waaraan ek gewoond is.

Damn, die lewe is darem onregverdig! 

Ek sal by die volgende wedloop 'n bordjie om my nek dra wat sê "Hi, Mannejagter, hier is ekke, gesels met my!"

Delete Comment
avatar
Vrouejagter
2013-02-07 @10:27

Mannejagter

Lyk my ek en jy het dieselfde probleempie. Sê my as jy ’n oplossing het, ek hoop net dis ’n lekker oplossing wat jy het vir ons probleempie.

Delete Comment
avatar
Handbriek
2013-02-14 @10:57

Hello Mannejagter

Dit klink lekker, ek is nou ook lekke jags vir jou. Ek kan nie wag vir die volgende bieg storie nie. Ek wens ek kon myne met jou deel.

Lou

Delete Comment
avatar
Dromer
2014-10-24 @14:29
Vrouejagter ek wens ek kan iemand soos jy ontmoet!
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address