LitNet-spens: Monoloog uit Put sonder water

  • 1

Naam van skrywer

Bartho Smit

Naam van teks

Monoloog uit: Put sonder water

Subgenre

Monoloog

Aantal spelers

1

Kort opsomming

Maria, ’n tienderjarige, gesels met Asjas, ’n kleurling skaapwagter.

Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième. 

Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte

DALRO

>> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >>

<< Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<

  • 1

Kommentaar

  • Goeie More

    Ek behoort aan die ATKV in Tsumeb Namibië en wil graag 'n talentaand hou vir fondsinsamiling.

    Nou soek ek 'n klompie stukke maar ongelukkig moet dit komedie wees.

    As julle my kan help sal ek dit wardeer.

    Nogmaals dankie.

    Mariaan Kok 

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top