LitNet Akademies: Inligting
LitNet Akademies-redaksielede
 |
Hoofredakteur
Etienne van Heerden (PhD, LLB), Universiteit van Kaapstad
Hoofbestuurder en -redakteur: LitNet Akademies
Uitvoerende redakteur: LitNet
Bioskets |
 |
Geesteswetenskappe-redakteur
Francis Galloway (DLitt), Universiteit van Pretoria
E-pos: francis@litnet.co.za
Bioskets |
 |
Godsdienswetenskappe-redakteur
Pieter G.R. de Villiers (DTh, ThDr)
E-pos: pgdevilliers@mweb.co.za
Bioskets |
 |
Natuurwetenskappe-redakteur
Dirk Laurie (MSc in Wiskunde, PhD), Universiteit Stellenbosch
E-pos: rednatuur@litnet.co.za
Bioskets |
 |
Natuurwetenskappe-ereredakteur
Hendrik Geyer (MSc in Teoretiese Fisika, PhD in Teoretiese Kernfisika, FRSSAf), Universiteit Stellenbosch
Bioskets |
 |
Natuurwetenskappe-ereredakteur
Jannie Hofmeyr (BSc Hons in Biochemie, MSc in Biochemie, PhD, FRSSAf), Universiteit Stellenbosch
Bioskets |
 |
Regte-redakteur
Johann Neethling (LLD)
E-pos: neethlingj@ufs.ac.za
Bioskets |
Personeel
 |
Produksiebestuurder
Gerdus Senekal (BA Hons), Noordwes-Universiteit
E-pos: gerdus@litnet.co.za
Bioskets |
 |
Taaladviseur
Nicky Grieshaber (MA)
Bioskets |
 |
Redaksionele bestuurder
Naomi Bruwer (MA in Afrikaans-Nederlands), Senior inhoudsbestuurder by LitNet
E-pos: naomibruwer@litnet.co.za
Telefoonnommer: 021 886 5169
Bioskets |
 |
Finansiële bestuurder
Ronel Terblanche (BJuris)
Bioskets |
Die LitNet-node LitNet Akademies word as ’n Art. 21-maatskappy bedryf. Die direksie bestaan uit:
- Martin Geldenhuys (24.com)
- Jos Floor (Floor Prokureurs)
- Etienne van Heerden (Universiteit van Kaapstad en uitvoerende redakteur, LitNet).
LitNet Akademies word bestuur vanuit die LitNet-kantore te Dorpstraat, Stellenbosch.
Adviesraadslede
Ruth Baitsewe, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Andries Bezuidenhout, Universiteit van die Witwatersrand – Suid-Afrika
Frikkie Botha, Bestuurder: QCanes, BSES Limited – Australië
Guillaume Brümmer, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika
Naomi Bruwer, Inhoudsbestuurder by www.litnet.co.za – Suid-Afrika
Joel Claassen, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika
Eugene Cloete, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Neil Cochrane, UNISA – Suid-Afrika
Ronald Cools, Katholieke Universiteit Leuven – België
Scarlett Cornelissen, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Darryl David, Universiteit van KwaZulu-Natal – Suid-Afrika
Leon Dicks, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Ian Dubery, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika
Heilna du Plooy, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika
Jat du Toit, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika
Kobus Eloff, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Hans Ester, Radboud Universiteit Nijmegen – Nederland
Eep Francken, Universiteit Leiden – Nederland
Francis Galloway, LitNet Akademies: Geesteswetenskappe-redakteur – Suid-Afrika
Ena Jansen, Vrije Universiteit van Amsterdam – Nederland
Thys Human, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika
Jerzy Koch, Adam Mickiewicz Universiteit, Poznań – Pole
Chris Koen, Universiteit van die Wes-Kaap – Suid-Afrika
Derek Litthauer, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika
Catharina Loader, Universiteit van Wenen – Oostenryk
Amanda Lochner, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Braam Louw, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Johan Malherbe, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Jean Meiring, Universiteit van Cambridge – Engeland
Johan Meyer, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika
Albert Neitz, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Desmond Painter, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Marius Potgieter, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika
Sakkie Pretorius, The Australian Wine Research Institute – Australië
Heinrich Raubenheimer, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika
Helgard Raubenheimer, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Koot Reinecke, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Egmont Rohwer, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Vasti Roodt, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Alfred Schaffer, Uitgeverij De Bezige Bij – Nederland
Arnold Schoonwinkel, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Wilhelm Steyn, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Hendrik Swart, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika
Christo van der Rheede, Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans – Suid-Afrika
Neels van der Schyf, Northeast Ohio Medical University – VSA
Etienne van Heerden, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika
Ian van Rooyen, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika
Hannes van Staden, Universiteit van KwaZulu-Natal – Suid-Afrika
Helize van Vuuren, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit – Suid-Afrika
Steward van Wyk, Universiteit van die Wes-Kaap – Suid-Afrika
Emile van Zyl, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Rudi Venter, Nasou Via Afrika Uitgewers – Suid-Afrika
Louise Viljoen, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Andries Visagie, UNISA – Suid-Afrika
André Weideman, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Hein Willemse, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Gideon Wolfaardt, Ryerson University – Kanada
Akkreditasie
LitNet Akademies is geakkrediteer by die SA Departement Onderwys en vorm deel van die Suid-Afrikaanse lys goedgekeurde vaktydskrifte (South African list of Approved Journals). Alle artikels wat portuurbeoordeel is en gekeur word vir plasing in LitNet Akademies kwalifiseer vir subsidie deur die SA Departement Onderwys.
Voordele
Die voordele van publikasie op LitNet Akademies:
- Artikels is onmiddellik wêreldwyd op die internet beskikbaar.
- LitNet Akademies hef geen bladgelde nie.
- LitNet Akademies stel geen beperking op die lengte van artikels nie.
- Volkleurillustrasies is moontlik.
- Benewens die normale voordele van subsidievloei via die onderskeie universiteite na navorsers, betaal LitNet Akademies ’n bykomende bedrag direk aan navorsers vir hul artikels.
- Portuurbeoordelaars word vergoed vir hul dienste.
- Artikels verskyn vinniger as wat die geval is by papierjoernale.
- LitNet Akademies is in www.litnet.co.za ingebed en onderhoude met navorsers en aanlyn-seminare rondom die bevindinge in navorsingsartikels word deur LitNet aangebied; só word navorsingsbevindinge wyer bekend gemaak. LitNet dryf internetverkeer na navorsingsartikels vanaf sy tuisblad, sy nuusbrief en ander elektroniese platforms.
- Engelse opsommings word gepubliseer – in die geval van die natuurwetenskappe, opsommings van 1 500 woorde. Indien nodig, sal LitNet Akademies ’n opsomming gratis in Engels laat vertaal deur kundige vertalers.
- Navorsingsmateriaal word in Afrikaans beskikbaar gestel vir Afrikaanssprekende akademici en studente.
- Navorsers behou kopiereg op hul artikels.
Verwante materiaal
- Aanlyn-seminare oor materiaal op LitNet Akademies word in SeminaarKamer aangebied.
- Onderhoude met LitNet Akademies se artikelskrywers word in Onderhoude aangebied.
- Video-onderhoude met LitNet Akademies se artikelskrywers word op die LitNet-kanaal op YouTube aangebied.
- Akademiese poste in die vakgebiede wat deur LitNet Akademies hanteer word, word in NetWerk geadverteer.
- Kommentaar en gesprekke rondom LitNet Akademies-artikels word in die LitNet Akademies-gespreksruimte geplaas.