LitNet Akademies | Academic

 
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe): Inligting

Voorleggings vir LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

  • Klik hier vir stylriglyne vir voorleggings.
  • Laai die kontrolevorm wat saam met voorleggings gestuur moet word hier af.

LitNet Akademies-redaksielede verbonde aan die joernaal se Godsdienswetenskappe-afdeling

Godsdienswetenskappe-redakteur
Pieter G.R. de Villiers (DTh, ThDrs)
E-pos: pgdevilliers@mweb.co.za
Bioskets
Hoofredakteur
Etienne van Heerden (PhD, LLB), Universiteit van Kaapstad
Hoofbestuurder en -redakteur: LitNet Akademies
Uitvoerende redakteur: LitNet

Bioskets


Personeel

Produksiebestuurder
Gerdus Senekal (BA Hons), Noordwes-Universiteit
E-pos: gerdus@litnet.co.za
Bioskets
Geesteswetenskappe-taaladviseur
Nicky Grieshaber (MA)

Bioskets
Redaksionele bestuurder
Naomi Bruwer (MA in Afrikaans-Nederlands), Senior inhoudsbestuurder by LitNet
E-pos: naomibruwer@litnet.co.za
Telefoonnommer: 021 886 5169
Bioskets
Finansiële bestuurder
Ronel Terblanche (BJuris)
Bioskets


Die LitNet-node LitNet Akademies word as 'n Art. 21-maatskappy bedryf. Die direksie bestaan uit:
  • Martin Geldenhuys (24.com)
  • Jos Floor (Floor Prokureurs)
  • Etienne van Heerden (Universiteit van Kaapstad en uitvoerende redakteur, LitNet).


LitNet Akademies word bestuur vanuit die LitNet-kantore te Dorpstraat, Stellenbosch.


Adviesraadslede verbonde aan LitNet Akademies se Godsdienswetenskappe-afdeling

Gert Steyn, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Kobus Kruger, UNISA – Suid-Afrika
Philip Nel, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika


Akkreditasie

LitNet Akademies is geakkrediteer by die SA Departement Onderwys en vorm deel van die Suid-Afrikaanse lys goedgekeurde vaktydskrifte (South African list of Approved Journals). Alle artikels wat portuurbeoordeel is en gekeur word vir plasing in LitNet Akademies kwalifiseer vir subsidie deur die SA Departement Onderwys.


Voordele

Die voordele van publikasie op LitNet Akademies:

  • Artikels is onmiddellik wêreldwyd op die internet beskikbaar.
  • LitNet Akademies hef geen bladgelde nie.
  • LitNet Akademies stel geen beperking op die lengte van artikels nie.
  • Volkleurillustrasies is moontlik.
  • Benewens die normale voordele van subsidievloei via die onderskeie universiteite na navorsers, betaal LitNet Akademies ’n bykomende bedrag direk aan navorsers vir hul artikels.
  • Portuurbeoordelaars word vergoed vir hul dienste.
  • Artikels verskyn vinniger as wat die geval is by papierjoernale.
  • LitNet Akademies is in www.litnet.co.za ingebed en onderhoude met navorsers en aanlyn-seminare rondom die bevindinge in navorsingsartikels word deur LitNet aangebied; só word navorsingsbevindinge wyer bekend gemaak. LitNet dryf internetverkeer na navorsingsartikels vanaf sy tuisblad, sy nuusbrief en ander elektroniese platforms.
  • Engelse opsommings word gepubliseer – in die geval van die natuurwetenskappe, opsommings van
    1 500 woorde. Indien nodig, sal LitNet Akademies ’n  opsomming gratis in Engels laat vertaal deur kundige vertalers.
  • Navorsingsmateriaal word in Afrikaans beskikbaar gestel vir Afrikaanssprekende akademici en studente.
  • Navorsers behou kopiereg op hul artikels.

Verwante materiaal
  • Aanlyn-seminare oor materiaal op LitNet Akademies word in SeminaarKamer aangebied.
  • Onderhoude met LitNet Akademies se artikelskrywers word in Onderhoude aangebied.
  • Video-onderhoude met LitNet Akademies se artikelskrywers word op die LitNet-kanaal op YouTube aangebied.
  • Akademiese poste in die vakgebiede wat deur LitNet Akademies hanteer word, word in NetWerk geadverteer.
  • Kommentaar en gesprekke rondom LitNet Akademies-artikels word in die LitNet Akademies-gespreksruimte geplaas.
Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address