Liefde op papier: Lyfreis

  • 0
Hierdie blad bevat erotiese literatuur en illustrasies. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

 

Lyfreis

Eers begin ek by jou tone
knibbel en krap
dan beweeg ek op
verby harige kuite
knieë
dye
en neem besit
van jou lyf
lek jou langsaam
proe jou verlange in my keel
speel met klein tepels
soen jou in jou nek
hoor jou asem jaag
lief jou
lank
en dan
is dit my beurt

 

Klik hier vir kompetisie–besonderhede

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top