Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2011 se November-eksamens.
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Lewenswetenskappe V1 November 2011 Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Lewenswetenskappe V2 November 2011 Antwoordstel: Lewenswetenskappe V1 Antwoordstel: Lewenswetenskappe V2
Hersieningsvraestelle vir ’n verskeidenheid vakke. Werk dié deur en verbeter jou punte in die volgende eksamen!