Hans,
Ja – ongelukkig is dit so dat jy niemand kan vertrou nie. Hierdie toets het ek ook al oor en oor geskryf. Selfs in die kerk, of naaste vriende. Maar, so leer ons om nie ons hoop en vertroue op mense te plaas nie. En ja, sommige gebruik die bybel as slaanding – so verkeerd.
Trienie
"Dis duidelik; dit wat jy om jou sien en aan ander toedig, is inderdaad 'n refleksie van jouself."