Dis 'n stront kousale gevolgtrekking. Die paar khoekhoe en Arabiese woorde wat in nederduits opgeneem was, maak die taal nie skielik uniek Afrika-taal nie.
Dit was reeks van anglisismes en khoekhoe-ismes wat gevolg het, maar nie die taalkonstruksie en reëls voorgeskryf het nie. 'kaaps' verwring die taalreëls, in tipiese disrespekvol manier tov geen respek vir wet en orde nie!
Nou ja, hul moet nou hele papegaaie gee aan RSG-omroepers wie populêre politiek op Gerwel trant, napraat, wat ongrondwetlik is tov vryheid van assosiasie en keuse wat ontken word in kousale gevolg van so benadering!
Dank aan Johannes Commestor.
Hans

