Koos Prinsloo Miniseminaar

  • 0

Koos Prinsloo Miniseminaar

Ter viering van die heruitgawe van Koos Prinsloo se verhale deur Human & Rousseau, bied LitNet 'n miniseminaar aan oor hierdie vroeggestorwe skrywer.

* Lees hier Etienne van Heerden se "Op my duimnael" oor die onderwerp

 

Riana Scheepers: Die skrywer het nié die laaste sê nie: Koos Prinsloo se onvoltooide nalatenskap

“'n Noukeurige ondersoek na Prinsloo se oeuvre wys dat hy by uitstek 'n goëlaar met die begrip waarheid is.”

Gerrit Olivier: Om hulde te bring aan Koos Prinsloo

“Die beste manier om hulde aan Koos Prinsloo te bring, is om sy verhale weer te lees – en om agter te kom hoeveel ontdekkings daar nog gemaak kan word.”

 

Riet de Jong-Goossens: Miserere mei, Deus …

“Nu, na zoveel jaren, heb ik zijn werk opnieuw gelezen. Het ontroerde me diep. Weer valt het me op hoe kwetsbaar hij in wezen was, hoe dikwijls hij zich beledigd voelde en hoe hij zijn talent gebruikte om die kwetsbaarheid te overwinnen. Want bang was hij niet.”

Hennie Aucamp: Koos Prinsloo se wenverhaal, "Die wond"

“... die verhale in die eindliga was uitmuntend en het, gehaltegewyse, só na aan mekaar gelê dat ek my paneelgenote gevra het om nog ’n keer na “Die Wond” van Koos Prinsloo te kyk, en dié norm aan te lê: “amount and diversity of materials integrated”.”

Joan Hambidge: Koos Prinsloo - 'n naam gekoppel aan omstredenheid

“Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was ’n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was.”

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top