SêNet-briewe | Letters

 
Kan SA die 3Biljoen koste van Krismis-padslagting bekostig?
Vir 'n 3de-wêreldlandjie, wat se lopende rekening in rooi bly, is 3biljoen rand per jaar aan Krismis-dronkgatbotsings net onbekostigbaar. Dit vir 'n gedeelte van die bevolking se sg geloof? Skrap krismis agv onbekostigbaarheid!

Hans Richardt

Comments 1 Reaksies | 1 Comments
Delete Comment
avatar
Trienie
2012-12-10 @22:04

Mooi so Hans, ek dink dit is ’n goeie idee. 'Krismis' kan maar geskrap word. Natuurlik drank ook. Miskien moet drank sommer regdeur die jaar verbied word! Dan kan mens oor Desember net ’n Christusfees hou, en van ouma se heerlike koue gemmerbier resepte weer uithaal met doekpoeding en custard.

Geniet jou vakansietyd.

Trienie   

   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address