Jan Rap, oor Jesus en padslagtings?

  • 0

Vra 'n Anglikaner my in 'n geforseerde Skotse aksent: 'have you found Jesus?' Antwoord ek heel onskuldig: 'I wasn't informed that he went missing.' Sing die manne dalk oor ryloper op snelweg in Kruise langs die pad/snelweg? Dis 'n verkeersoortreding om te ryloop op snelweg en buitendien, ryloper kan taxi vat, wie wil dit nog waag om ge-hijacked te word deur ryloper?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top