Hygliteratuur | Erotic literature

 
Italiaanse koffie en gisters
Die e-pos tref my soos ’n vuishou, in die krop van my maag, voer my 25 jaar terug, ’n man wat volgens my 15 jaar terug dood is se naam onderaan. Duisend onthoue storm deur my terwyl ek sy woorde lees, ’n vakleerling en ’n kollegestudent, vandat ek sestien was ’n item, twee tieners, heelwat hormone en ’n tweejaar-verhouding ... Wat anders, dit was stomende passie, enige tyd enige plek elke geleentheid.

Ek ruk my terug na die realiteit, lees weer na al die jare die verduideliking en die smeke om vergifnis. Met bewende vingers beantwoord ek die stem uit gister, die een wat volgens my ’n halfuur terug, sou ek toe daaraan gedink het, dood was.

Die week begin op ’n vreemde noot, e-posse oor honderde kilometers stroom in, gedagtes word uitgeruil, prentjies ingekleur, die dae snel verby, hoogtepunte getel in boodskappe en oproepe, daaglikse sieldodende kantoorure nou vaagweg minder belangrik, en voor ek my kon kry is nog ’n week verby, Maandag kom en gaan, Dinsdag kom, die verkeer huis toe saam met my reismaat soos elke ander dag deur die stad se verkeer deur tot anderkant die gemene hart van die Johannesburg-hoer. Die strate naby my huis soos elke ander dag, oral kinders wat half in die strate speel oor die erwe te klein is, taxibestuurders wat groep-groep voor skakelhuisies staan en koukus en aan hulle voertuie werk. Hier bly ek in die mengelmoes van kulture in my huurhuisie met eklektiese behangsels en katte oral oor. Voor my huis staan ’n wit motor, niks vreemd in die nou straatjie met al die mense nie. Op die kar se enjinkap sit ’n man en rook, sy rug sigbaar as ons stop, en ek klim uit, sleutels in die hand en handsak oor die skouer. Ek loop verby die man, verby die kar, kyk nie op nie, reguit na my hek om so gou as moontlik uit die straat te kom.

“Hei, het jy koffie?” Die stem slaan yskoue skokgolwe deur my, ek kyk op na die man, vir wat voel soos ’n uur staar ek na hom, om slegs die paar sekondes te ervaar wat dit vat om my 25 jaar terug te gooi. Ek stap stadig nader, noem sy naam, bekend oor vreemd droë lippe. Voor ek dit klaar kon sê, is ek in sy arms, my woorde gesmoor deur sy mond, sy lippe op myne, sy asem in my nek, sy hande oor my rug. Hy trek traag weg van my en gee my die ou bekende glimlag wat my knieë kon laat knak. “Niks het verander tussen ons nie, het dit?”

Ek staan bewerig, streel oor sy mond, vat aan sy glimlag. “Alles het verander.” Hy trek my teen hom vas en ek voel sy manlikheid as hy my binne hom vastrek. Hy prewel met sy lippe in my nek: “As jy my nie nou in nooi nie, maak ek skandes met jou net hier.”

Ek kyk op, verbaas om die skemer oor die straat te sien, stap hek toe en sluit dit oop, ons stap reguit kombuis toe, probeer om die perkoleerder aan die gang te kry sonder om aan mekaar te raak of vir mekaar te kyk terwyl die aroma van koffie deur die lug hang en die masjien die water spoeg-spoeg in die beker in. Ons verloor die stryd om nie aan mekaar te vat nie, ek voel die kombuiskas teen my rug as ek omdraai met twee bekers en hy teen my is in een tree. Sy sterk manlike lyf straal die begeerte uit na my, sy hande lig my hemp soos hy die ou pad na al die jare weer verken, sy mond eers sag dan harder en dringender in my nek. Ek voel hoe sy tande die sagte vel in my nek byt, voel die skokpyn van sy byt en dan hoe elke greintjie selfbeheer uit my uitstroom soos die nat dringende behoefte aan hom teen my lieste afspoel. Ek kry vir net ’n oomblik selfbeheersing terug om sy hand te vat en hom die gang af te lei, sy asem warm agter my, sy voetval katvoetlig, dié van ’n man wat al die jare na homself gekyk het.

Voor ons nog mooi in my slaapkamerdeur is, draai hy my al om, begin my hemp oor my kop trek. My klere val om my, sy hande op my, oor my, verkennend, hunkerend, honger. Ek beweeg teen hom vas, lig sy hemp, maak sy denimbroek los. Voor my staan hy nakend, sy skouers breed, elke spier op sy maag rimpelend onder die reuse-draak wat tot teen sy harde manlikheid draai. Ek voel hoe my hande die draak volg, sak op my knieë om elke gekleurde buitelyn te verken. Wanneer ek die kloppende kop van sy manlikheid in my mond in suig, hoor ek hom grom soos ’n dier diep uit sy keel. Hy knoop sy sterk hande deur my hare, trek my kop dieper teen sy onderlyf vas. My hande gaan om sy lyf, oor sy heupe, my naels in sy stywe gespierde boude in. Ek verloor myself, hoor hom grom. Met elke grom gryp hy my hare vaster om homself dieper in my mond in te dwing, dit laat die begeerte in helder vog van begeerlikheid teen my afstroom!

Hy trek my sonder seremonie regop teen hom, ek soen my pad op teen sy gespierde lyf, byt sy vel honger, trek my naels teen sy rug op, sy soen as ek by sy gesig kom is hard, seer, dringend as hy my agtertoe stamp op my bed. “My beurt,” grynslag hy as hy my gewillige lieste oopmaak. Hy sak af, daar is ’n glans van dierlike begeerte in sy oë, dan laat sak hy sy kop, byt my bytmerk op bytmerk teen my lieste op. Ek hoor myself veraf smeek, lig my heupe om asseblief net my nat kloppende poesie naby sy hande of mond te kry. Hy grom, lag net as hy elke deel van elke lies knibbel, byt terwyl sy hande om my heupe gaan en my boude hard gryp en hy my wellus openlik bekyk.

Dan speel sy hande gemeen al om my geswelde skaamlippe, vryf en knyp, die grom na bevrediging nou in my keel. Ek gil saggies as hy eers een dan twee vingers diep in my indruk, ek begin ruk as die klimaks uit my uitspuit, die hitte oor sy hand en my papnat poesie. Hy kom sit langs my. “Steek vir ons elkeen ’n sigaret aan.” Lê terug as hy diep teue aan sy sigaret vat. Halfpad deur vat hy my sigaret en druk dit dood, gryp my aan my middel en tel my bo-op hom. Ek werk my heupe, voel hoe hy binne my stadig ritme kry. Tyd verdwyn as ons in perfekte ritme die golf van plesier ry. Ek voel hom ruk onder my, voel die warm kom in my opspuit, stadiger, rustig. Ons gesels, ons rook, maar die beweging hou nooit op nie, kuier-kuier bly hy binne my tot ons weer al vinniger beweeg en die passie en behoefte na mekaar wat nie uitgeput raak nie, weer tot ’n crescendo bou, en ons wegraak in tyd en in mekaar.

Iewers in die vroeë oggendure raak ek aan die slaap half bo-oor hom in die waai van sy skouer. Word dan wakker as ek sy hande oor my rug voel met my heupe langs. Hy draai my om, ek trek my bene onder my in, my warm nat poesie beskikbaar vir sy diep driftigte hamerslae binne my in, sy hande wat hard en seer-lekker my heupe gryp om elke momentum dieper te maak.

Die nag het gekom en die nag het gegaan. In die eerste son van die oggend sit-lê ons elkeen met ’n koppie koffie en ruil foto’s van die verlore jare uit, kry steeds nie genoeg van mekaar nie, soek met elke streling en aanraking weer mekaar se plesier.

Toe die son daai aand weer oor my nou straat sak, staan ek sy wit kar en agterna kyk, draai om en glimlag. My wêreld ruik na perskes en blou bessies, my huurhuisie na Italiaanse koffie en passie, en ek weet dit was goed, nou kan ek die boek vir altyd toemaak.

Comments 1 Reaksies | 1 Comments
Delete Comment
avatar
Noddie
2012-05-21 @07:28
Ongelooflik geskryf en beskryf. Ek sal wat gee om dit te kan ervaar.
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address