Heiden:
Etlike jare gelede het ek ’n tyd lank in Nederland gewoon. Ek sien toe een dag in ’n TV-gids dat hulle die woord "wolverine" in Nederlands vertaal as "vrouwtjeswolf." En wat jy hier bo beskryf klink nogal na ’n blerrie teef. :-)
"Waarlik, na tien jaar, nog net dieselfde! Die afgeleefdes en onverkiesbares onder die enkelmanne sweef oor die dansvloer opsoek na nuwe prooi. Die vroulike prooi is ewe gewillig, maar reeds ou nuus."