Interessante RSG-bydraes oor die SKA-teleskoop en die ouderdomsbepaling van fossiele
Vir almal wat ’n belangstelling het in wetenskap in die algemeen en veral spesifiek in sterrekunde, is daar ’n interessante bydrae oor die SKA-TELESKOOP deur Christene Wessels en Elsabé Brits, wat uitgesaai is op Sondag 25 November in die program ‘Ekoforum’ onder leiding van Jacqui January en een op Sondag 9 Desember onder leiding van Chris Wessels in die program ‘Hoe verklaar jy dit?” oor die ouderdomsbepaling van fossiele deur prof Jurie van den Heever. Die eerste gedeelte van die program waarin prof. Van den Heever verduidelik, handel oor stedelike tuine en sy bydrae is die tweede deel van die program.
Panda